James Fox

James Fox
Geboortenaam William Fox
Geboorte 19 Mei 1939 (1939-05-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5, insluitende Laurence Fox
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–1970, 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Fox (gebore 19 Mei 1939) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Passage to India (1984), Sexy Beast (2000), Charlie and the Chocolate Factory (2005), en Sherlock Holmes (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy